Tuesday 29 December 2009

Sneeulandskap (Om die draai van my huis af)


2 comments:

Anonymous said...

Jy's bevoorreg!

Skryfblok said...

Aai, ek weet. Die kampus waar my woonstel is, is in die groenbeld. Hier is weelderige natuurskoon en die lug is altyd vars en suurstofreik.

Dis net jammer dat ek so ver is van my na-uurse aktiwiteite (krygskunste). Maar dit is die prys wat 'n mens betaal vir vars lug.