Showing posts with label art. Show all posts
Showing posts with label art. Show all posts

Thursday, 6 June 2019

'n Waardeuring van "Christ in the House of His Parents"

Onlangs het ek 'n arikel gelees oor rooikoppe in kuns. In die artikel word verskeie skilderye gewys met rooikoppe -- een daarvan is hierdie sklidery deur John Everett Millais, getiteld "Christ in the House of His Parents" (circa 1850). Met nadere kyk kon ek nie help om daardeur beindruk te wees nie. Die simboliek en intertekstuele verwysings is besonders en die tegniese vaardigheid van die werk is eenvoudig lieflik.

John Everett Millais' "Christ in the House of His Parents"
Die skildery wys 'n jong Jesus in sy pa Josef se houtwerk-werkswinkel. Hy het klaarblyklik sy palm aan 'n spyker gesny en die bloed drup op sy voet. Die bloed aan die palm en voet is duidelik 'n vooruitwysing na sy kruisiging. Sy moeder Maria kom om hom te troos, maar uit die gesigsuitdrukkings is dit eerder Jesus wat haar troos. Let op die besorgde frons van die moeder en die vreedsame uitdrukking van die kind. Jesus is ter verwagte die enigste van die figure wat heeltemal in wit geklee is, wat verwys na sy Kleed van Geregtigheid. Sy handgebaar (duim-teen-wysvinger) is 'n simbool uit Grieks-Romynse retoriek wat "perfek" of "uitmuntend" beteken, en toon natuurlik op Jesus as die Perfekte Mens.

Regs is Jesus se "nefie" Johannes die Doper wat 'n bakwater bring om die wond te was, 'n vooruitwysing op Jesus se doop. Buiten vir die bak water kan ons herken dat dit Johannes is weens die kameelvel rompie wat hy aan het -- 'n bekende simbool in klassieke kuns vir Johannes die Doper. Al is die seuntjie Johannes ouer as Jesus, is sy postuur effens vooroor in eerbied en nederigheid vir sy jonger "nefie".

Agter teen die muur is die houtwerkdriehoek, 'n simbool vir die Drie-eenheid en ook teen die muur is 'n leer. Die leer is 'n dubbele verwysing: eerstens na Jakob se leer in die Ou Testament, en twedens na die vele skildery wat Jesus toon wanneer hy van die kruis afgehaal word. Op die leer rus 'n duif, 'n simbool vir die Heilige Gees.

Links buite sien ons 'n pastorale toneel -- skape was 'n gewilde beeld in Jesus se gelykenisse. Die skape kyk in na die toneel van Jesus. Hulle hunker na Hom as die Herder. Aan die regterkant is 'n lampie in die venster. Die lamp (en lig) is 'n ander belangrike simbool in Jesus se spreuke.

Die houttafel verteenwoordig die offertafel (tabernakel / altaar). Aan die linkerkant staan 'n jong man met 'n veelkleurige kleed om sy heupe, waarskynlik 'n verwysing na Josef uit die Ou Testament. Dus is daar twee Josefs in die komposisie om die Ou Testament aan die een kant en die Nuwe Testament aan die anderkant van die "Offer" te verteenwoordig. Jesus is die tabernakel, die altaar wat deur spykers gewond word.

Die vrou-figuur agter is dalk Maria se moeder wat volgens oorlewering Anna is, maar ek verkies om te dink dit is eerder Elizabet, die moeder van Johannes die Doper. Nes Maria het sy ook 'n wit kopdoek aan om haar begunstiging voor God te toon. (Elizabet was kindloos tot op 'n bejaarde ouderdom totdat die Engel Gabriel aan haar man Zacharia verskyn het om aan te kondig dat Elizabet swanger gaan word. Dit was ook Gabriel wat aan Maria verskyn het om haar swangerskap aan te kondig.)

Hoe langer ek na die skildery kyk, hoe dieper en mooier raak dit vir my. Ek is steeds nuuskierig oor moontlike ander simboliek, byvoorbeeld die rooi turksevy blom, die rietmandjie voor-links (dalk 'n verwysing na Moses), en die houtskaafsels op die grond.

Daar is min kontemporere skilderkuns van so veelvlakkige diepte en betekenis het. Dit is jammer.

Die bekyk en besin oor hierdie skildery het my maak terug verlang na die tyd toe ek nog Kunsgeskiedenis gestudeer het. Ek het oorweeg om my meestersgraad in Kunsgeskiedenis te doen, maar ek kon dit nie bekostig nie en daar was nie 'n beurs vir Kunsgeskiedenis nie; daar was wel 'n beurs in die Skool vir Tale en gevolglik het ek my meestersgraad in Skryfkuns gedoen. Ek is nie spyt nie omdat dit vir my ook ander deure oopgemaak het, insluitende my huide pos as letterkunde dosent hier in Korea, maar my liefde vir die visuele kunste het nooit verminder nie.

Sunday, 22 May 2016

A Dog of Flanders


Who still remembers the story "A Dog of Flanders", about an artistic orphaned boy Nello and his dog Patrasche? I can't remember what the Afrikaans title was when it aired in South Africa in the 80s. In any case, it turns out that while the story is rather unknown around the world -- even in the native Belgium that is its setting -- it is actually quite popular in Japan and here in Korea where it is considered a great children's literature classic.

Spoiler Alert: In the original book by English author Marie Louise de la Ramée (aka Ouida), Nello and Patrasche freeze to death, but not before succeeding in their journey to see the great paintings of Rubens. (The animated version has a less tragic ending.) I think because I was a rather lonely and artistically inclined child who spend much of my free time drawing, I especially associated with Nello. How different is this story, and others like it such as Heidi and The Wonderful Adventures of Nils (Holgerssons) from today's children's animations! I really believe that these tails of realistic loss and suffering endured by children better prepared me for my future life. These stories taught me that good doesn't always win over evil, that the innocent are not free from suffering. Maybe that is why it is also popular in Korea.

Friday, 22 January 2016

Some things I did in December 2015

December was mostly occupied with preparation for my PhD defence, while grading exam papers and finalizing student grades. I had two defences. I'm happy to say that I passed the defences without too much problems, although I was quite nervous.

I went to several dance performances, finally saw Miyavi perform live, and also went to see Star Wars on the biggest screen in the world.










And a family member came to visit me. My brother arrived on Christmas day and visited me for three weeks. Within his first couple of nights in Korea we went to the Dongdaemun Design Plaza, and also to the Light Festival at the Garden of Morning Calm, close by Chuncheon. I also made my brother wait to see Star Wars because I wanted to see Macbeth first, before seeing Star Wars again. Macbeth was great, and seeing Star Wars a second time didn't disappoint.







Saturday, 2 January 2016

Some things I did in October 2015

October. I love October: Seoul International Dance Festival & Seoul Performing Arts Festival. I got to see many great performances.










I finally met a long time Facebook friend in person. We quickly became very good friends. And caught up with some old friends.







I wrote a little verse.

I had me preliminary PhD defence.


And I got final grade for my course work.



I got addicted to a new chocolate snack. But thankful overcame my addiction.


Went to the best dessert place in Seoul. (I go there maybe once or twice a year.)






Continued to enjoy great food throughout the month...









Made some art...



Met with some Taekwondo friends, masters and grandmasters.



And enjoyed the beautiful autumn weather...


The month concluded with a board game night with friends. (I skipped doing the Halloween partying thing.)