Showing posts with label Andong. Show all posts
Showing posts with label Andong. Show all posts

Monday, 8 October 2012

Andong -- More Photos from Andong

Some more photos from my Andong-trip this past weekend.


















Andong

Ek was die naweek wat verby was bietjie weg op 'n toer na Andong, 'n stad en area in Korea bekend vir baie historiese artefakte en gebruike wat behoudend gebly het vanaf die Joseon Dinastie. Hier is 'n klompie fotos.