. . . what happened to the dinosaurs?
Showing posts with label I wonder. Show all posts
Showing posts with label I wonder. Show all posts
Wednesday, 14 September 2011
Saturday, 8 May 2010
I wonder . . .
. . . how long it will take before conventional instruments are completely replaced by electronic / digital ones.
Tuesday, 4 May 2010
Kubus
So week of twee gelede het ek geloop en dink aan kubusse. Ek doen dit nogals. Nie dink aan kubusse nie, maar dink aan allerande goeters. Soos byvoorbeeld kubusse. Terwyl ek so loop en dink aan kubusse kon ek net eenvoudig nie dink wat die wiskundige formule van ’n kubus is nie. Waarna verwys ’n mens? Die vlakke? Die sye? Die hoeke?
Hoe sou ek 'n kubus sonder nommers beskryf? Maklik! So:
"'n Kubus is 'n sesvlakkige geometriese vorm waarvan elke vlak bestaan uit vier gelykesye en vier loodreghoeke. Elke sy van elke vlak word gedeel deur 'n sy van 'n ander vlak sodat elke vlak direk verbind is aan vier ander vlakke."
Die volgende oggend toe ek wakker word en in die bed lê toe dink ek nog steeds aan kubusse. Ek doen dit nogals. Lê in my bed en dink aan goeters. Soos byvoorbeeld kubusse. Ek lê en dink die oggend dat as X² ’n vierkant voorstel, en een so ’n vierkant is een vlak van ’n kubus, dan is ’n kubus seker 6X². (Dis wonderlik met watse oplossings jou onderbewudte vorendag kan kom terwyl jy slaap.)
Of 6X² die korrekte wiskundige konvensie is om ’n kubus mee te omskryf weet ek nie; dit is wel, glo ek, die korrekte formule om die oppervlakte area van ’n kubus te beskryf.
Die feit dat ek hierdie persoonlike Eureka oomblik rakende die wiskundige formule vir ’n kubus kon hê is ’n groot ding vir my. Ek het Wiskunde op skool op hoër graad geslaag, maar ek dink dit was ’n glips. Party mense is goed met nommers; ander met woorde. Vir my maak ses-eks-kwadraat meer sin.
So, hoe sou jy ’n kubus omskryf?

Monday, 3 May 2010
Friday, 30 April 2010
I wonder . . .
. . . what is the significance of the different modes of suicide by the female characters in Shakespeare's tragedies.
Wednesday, 9 December 2009
I wonder…
...if a student can be so desperate to break into my office to steal a grammar book? My “Grammar for English Language Teachers” has gone missing and I have no idea how it could have happened. It ought to be in my office, but for some reason it is not. The only other place it could be is at my house, but it is not here either. True, it is an excellent book, but I cannot image any student being that fraught to improve their grammar; however, I cannot think of any other plausible answer to the mystery of my missing book.
Friday, 6 November 2009
Thursday, 18 June 2009
I wonder . . .
. . . what happened to the 11th commandment: "Thou shalt not irritate thy neighbour."
Saturday, 28 March 2009
Tuesday, 24 March 2009
I Wonder . . .
Subscribe to:
Posts (Atom)