Is it wrong to copy? The video below asserts that copying is not wrong because it differs from stealing. With stealing I'm taking something away. With copying I'm multiplying something.
I've complained about the problem of plagiarism amongst my students before on this blog and am obviously against plagiarism. However, as an artist I'm fully aware of the fact that art is cumulative -- building on the ideas of what came before; that creativity is about using some already existing thing and presenting it in a new or novel way. The video below illustrates this wonderfully:
Artworks do not have lists of references and technically speaking often commit "plagiarism." Such "copying" in artwork is not considered plagiarism, but instead a type of iconic referencing and is sometimes even considered a compliment towards the original artist.
Probably the person that have considered this dilemma the most thoroughly is Professor Lawrence Lessig, author of Free Culture. It is an excellent book, well worth reading, and best of all, it is free and legal to copy it from the Internet. You can also listen to it as an audio book.
I teach a class on Shakespeare Film. Imagine my surprise when some of the films I want to show my students are not available in Korea on DVD. One would think it quite easy -- I just order it online from a country where it is available. It sounds great in theory, until you realise that the only DVDs you can get of this particular film is not in a DVD region that's compatible with local DVD-players. The solution? Download the film (illegally) from the Internet, convert it into a compatible format, and then show it.
Or . . . don't show the film and so deprive my students of one of the best Shakespeare films ever made.
What would you do?
Showing posts with label plagiarism. Show all posts

Wednesday, 2 March 2011
Thursday, 24 December 2009
Korean Plagiarism an Act of Sharing
A while back I mentioned the similarity between G-Dragon’s “Heartbreaker” and songs from Kanye West’s album 808s & Heartbreak. It turns out that more people are thinking that G-Dragon is ripping off other artists. Loot at comparisons illustrated in this YouTube-video:
Korean Rum Diary (where I saw this video for the first time) wrote an interesting post on what seems to be Korea’s “Culture Theft” habit.
I have written on occasion about the problems I have with plagiarism among my university students before. Apart from plagiarism, there is the problem of cheating. Before every exam week, administration sends a serious request to all examination supervisors to be vigilant against cheaters. It seems that cheating is a rampant problem. In a survey we performed last semester, we were surprised at the results. While most students say that cheating is wrong, many also said that given the opportunity they would cheat if they knew other people are cheating because the competition for high grades is so great.
And then there is the problem of “sharing.” There is the general attitude that students showing answers to each other during tests are not cheating, but sharing. Keep in mind that this is a communal culture where sharing is very common. After all, people even eat communally from the same bowls.
This brings me back to plagiarism. It might be that in the Korean paradigm there is little wrong with plagiarism or even “Culture Theft” because it is not really “stealing.” What it is, is “sharing” and how can sharing be wrong?

Thursday, 27 August 2009
Korean Plagiarism
I've complained about plagiarism in Korea, or more specifically among my students, before. The Grand Narrative has a recent post on how Korean advertising companies plagiarise. "Korea has a deserved reputation for plagiarism," writes the blogger at The Grand Narrative.
But looking at the two pictures, I have to wonder if this is plagiarism or a tribute to Louis Vuitton's Sean Connory add? It is not that easy to label the artistic recycling of a piece of art as plagiarism. Artistic recycling is part and parcel of Postmodern art. Some authorities on Postmodernism are adamant that there is nothing new; all new artisitc creations are merely reworkings of previous art -- echoes. Now we have to wonder if this Korean add should be considered art or not -- can advertising be a piece of art? I would think so. Advertising use all the same methods employed by the visual arts.
Plagiarism or tribute; what do you think?

Tuesday, 30 June 2009
Plagiaat, plastiese sjirurgie en ander hartseer stories
Die laaste paar weke was erg, om die minste te sê. Vernaam die laaste week tot-en-met Maandagoggend om 5:30. Hierdie week het ek spandeer aan eksamenantwoordstelle merk, insluitende navorsingsprojekte. Laasgenoemde was veral ’n slegte belewenis. Die hele Sondag, reg deur die nag, het ek aan die navorsingsprojekte gemerk – gelukkig was daar genoegsaam plagiaat dat ek ’n paar kon oorslaan. Dat dit “gelukkig” genoem moet word is eintlik tragies. Meer as 25% van die studente het plagiaat gepleeg. Nie gedeeltelike plagiaat nie, maar volkome plagiaat! Met ander woorde, hulle het navorsingsartikels vanaf die Internet getrek en dit netso aan my gehandig as hulle eie werk.
Om die waarheid te sê, ek voel in die gesig gevat hieroor. Dink hierdie studente so min van my dat hulle meen ek sal nie eers die verskil agterkom tussen professionele werk, en hulle eerste pogings aan ’n navorsingsverslag nie? Is hulle vanmening dat ek ’n rekenaarongeletterde uit Afrika is, en nie hulle diefstal vanaf die Internet kan opspoor nie? (Wat Internet-plagiaat betref gebruik ek graag PlagiarismChecker, asook Naver. Laasgenoemde is een van twee hoofsoekenjin in Korea – die ander een is Daum.)
Dit is natuurlik moontlik dat die studente geen bose gevoelens teenoor my koester wanneer hulle sulke blatante plagiaat pleeg nie. Ek het hier met ’n kollektiewe kultuur te doen. ’n Kultuur wat graag “deel”. Aan tafel deel hulle kos – dis nie ongewoon om uit mekaar se borde uit te eet nie. Hulle het publieke baddens en deel dus badspasie. Hoekom dan nie inligting, toetse en navorsingsprojekte deel nie? Nietemin, tydens die betrokke klas, Research Methodology, het ons ’n hele hoofstuk spandeer aan plagiaat. Ek het selfs vir hulle gesê dat plagiaat “illegal” is, waartydens van hulle gegiggel het. Het hulle gedink ek maak grappies? Die 13 studente wat 0% vir hulle navorsingsprojek gekry het, het ek dus min simpatie voor. (Twee studente het gedeeltelike plagiaat gepleeg en het 8% en 21% onderskeidelik gekry.) Die kersie op die koek is dat sowat twee of drie van hierdie studente vir my kom vra het hoekom hulle finale punt so laag is. Vermetel.
Vroeër vandag het ’n groepie meisies my kom uitvra oor hulle lae punte in verskeie van my klasse. Die een student het ’n tolk nodig om met my te kommunikeer weens haar swak Engelse vermoë. Sy is bloot net nie die taal genoegsaam magtig om in my klasse te prestreer nie. Hier kom sit sy met trane in haar oë omdat sy nie die vak deurkom nie. Die feit dat sy nie Engelsmagtig is nie, is nie haar grootste bekommernis nie – dis dat sy druip. Weereens demonstreer dit dat daar ’n kulturele konflik is tussen my doelwit (naamlik taalassimilasie en vaardigheidontwikkeling) en die groter gros van hierdie studente se doelwit (naamlik ’n stuk papier).
Sopas! Sopas kom hier ’n student by my aan – dit lyk of sy enige oomblik in trane gaan uitbars. Haar finale punt vir my 19th Century British Poetry-klas is 40%. Haar hartseer storie is as volg: Sy het reeds twee waarskuwings vanaf die akademiese administrasie gekry weens swak punte en as sy nog ’n waarskuwing kry gaan hulle haar studies staak. In ’n epos wat sy gister aan my gestuur het, skryf sy: “I know I have disappointed you this semester, but I can assure you that you will be proud of me next semester.” Die teleurstelling is nie soseer myne as haar eie nie. Ek het hierdie selfde student in Research Methodology en sy is een van die kalante wat plagiaat gepleeg het.
Gister kom sien ’n student my omdat sy in een klas ’n B gekry het en nie ’n A nie, en in ’n ander klas ’n A en nie ’n A+ nie. Terwyl ek aan haar haar punte uitwys en dit duidelik maak hoekom sy die punte gekry het wat sy verdien, maak sy gedurig sulke piep geluidjies asof sy enige oomblik gaan flou val. Ek weet nie of dit veronderstel was om my hart sag te maak nie. Dit het nie gewerk nie. Inteendeel, dit het my erg geïrriteer en my herinner aan ’n worshondtefie met wie ek gedwing was om spasie te deel toe ek op ’n tyd in ’n kommune gewoon het. Die worshond het soortgelyke patetiese tjankies gemaak as haar eienaares nie by die huis was nie.
Verlede week het ’n Suid-Afrikaanse vriend by my kom kuier. Hy woon al byna ’n dekade in Korea en het ’n Koreaanse vrou. Hy is van mening dat Koreane nie antisipeer nie. Dis asof hulle nie kan besef dat die werk wat hulle nou insit die latere resultaat gaan lewer nie. ’n Kolega deel onlangs met my haar mening. Sy glo dat die uiterlike (“outward appearance”) is ’n groter prioriteit as die "werklike". Om die vakgebied te bemeester is nie die hoofdoel nie, bloot die uiterlike, m.a.w. die diploma, is die hoofdoel. Ek het al baie keer gewonder hoekom Koreane deur sulke moeite gaan om geskenke en dinge te versier. Partykeer in supermarkte sien ’n mens vrugte wat met lint en strikke versier is. Nou begin dit sin maak – dit is hierdie klem op die uiterlike. Wat binne is, is nie so belangrik nie... solank dit net uiterlik beindruk. G'n wonder dat Korea so ’n ongelooflike hoë geval van plastiese sjirurgie het nie. (Sien ’n YouTube-video omtrent Koreaanse plastiese sjirurgie). In ’n artikel “Changing Faces” in TIME staan die volgende: “In China, Korea and Indonesia, where virginity is highly prized, young women go in for hymen reconstruction in time for their wedding night.” Outentieke maagdelikheid is nie so belangrik nie, dis die uiterlike voorkoms van maagdelikheid wat belangrik is.
In tussen sit ek in my kantoor en wag vir nog studente om my te bel of te besoek met soppie-stories, tranerige ogies en tjankerige stemmetjies. Ek moet myself net herinner dat hierdie vertonings bes moontlik ook uiterlike demonstrasies is, en min met die innerlike te doen het.

Subscribe to:
Posts (Atom)