Saturday 20 March 2010

Introducing [Bekendstelling van] Pyp-Online!


It's been a couple of months in the making, but at last, Pyp-Online is active. Please go check it out, return often, and tell all your literary and artistic minded friends!

Na 'n paar maande se swoeg en sweet is Pyp-aanlyn uiteindelik aktief. Maak asseblief 'n draai, besoek dit gereeld en vertel al jou vriende met literêre en kunsinnige neigings!

2 comments:

Mary-Jane said...

Baie geluk! Ek sien uit daarna om bietjie te gaan lees...

Skryfblok said...

Dankie. Verkondig dit wyd en Suid aand jou vrinne, asseblief.

Ons volgende stap is om meer skakels na die webblad toe te kry; dit sal help dat Google dit beter indekseer.