Wednesday, 10 March 2010

March Snow II

4 comments:

Anonymous said...

Ons het selfs in Geoje-do baie sneeu gehad, wat ongewoon is. Dit sneeu nie eintlik hier nie en dan is dit nog in die middel van Maart ook!

Skryfblok said...

My departementshoof het vanoggend 'n ou Koreanse digter aangehaal wat geskryf het oor die dik sneeu in Maart. Hy noem dat hy kon nooit daardie gedag opreg waardeur nie -- tot nou.

Die sneeu is inderdaad liries mooi -- ek voel sommer self geïnspireer tot poësie, as ek net nie so moeg was nie.

Unknown said...

Haha! Ja, my vriend, en as jy nou wel tot die daad sou oorgaan, stuur tog maar die gedig(te) vir my sodat ek eers jou spelling vir jou kan regmaak! Mooi bly en geniet die wonder van die natuur.

BoerinBallingskap said...

Meeste sneeu wat ek in Gyeongju gesien het in 3 jaar. Baie vreemd, maar ten minste sorg dit vir mooi foto's! 'n Bibberende verjaardag vir jou.