Monday 29 June 2009

Pappa maak vir baba bang




Waarvoor was jy bang as kind (of dalk nog steeds)? In sy reeks Horror Photogrophy verken die fotograaf Joshua Hoffine hierdie tema. Vir meer fotos in die reeks (asook die moontlikheid om afdrukke te bestel) besoek sy aanlynportefeulje.

No comments: