Saturday 6 December 2008

Spektrum

Laai die klankgedig "spektrum"-mp3 af.

’n oom het vandag my oor die reënboog uitgevra

oor die frekwensie en die spektra
en ontevrede oor sy onkunde
het hy verder aangeloop –
“ons moet uitvind”, sy honde agterna
“ons moet uitvind”, sy honde agterna

No comments: