Wednesday 5 August 2009

Om te dink

'n Vriendin stuur onlangs vir my die volgende briefie, en met toestemming plaas ek dit hier:

hey sanko, ek sien dit ook al meer om my- dat mense nie meer dink nie. dit is scary, want dan glo hulle enige gemors wat in "hoe geestelike" boeke staan en toets dit nie aan die bybel nie. Of hulle toets dit aan die een enkele vers in die bybel. mense kies nie meer om voor die tv te gaan sit nie, dit is uotomaties- deel van elke dag. hulle dink nie aan "you become changed by what you behold" nie en prop die grootste klomp gemors in hulle koppe sonder om te dink aan die invloed wat dit op hulle het.maar aan die ander kant gee hulle nie regtig om oor die gevolge nie.
mense geniet dit nie meer om te dink en te redeneer en self dinge uit te figure nie. hulle doen nie meer dinge saam nie en gesels nie meer nie, want as mens nie dink nie, wat is daar tog om oor te praat. die lekkerste ding vir my is om diep-denkers se breins te pick.
dankie dat jy dink
fran

Nou ja. Ek kan dit nie beter gesê het nie.

No comments: