Sunday 2 January 2011

LOLSnaps en 2011

Ek het sopas vir 'n uur lank na LOLSnaps.Com prentjies gekyk. Dan praat ek nie eens van die tyd wat ek gisteraand op daardie webbladsy deur gebring het nie. Ek hoop nie dat dit reflekteer op die res van 2011 vir my nie. So waaroor gaan Lolsnaps? Hier is 'n proefmonstertjie:

 

No comments: