Friday 23 May 2014

Kwaai

Na 'n lang week is dit tyd om bietjie uitlating te gee aan kwaaigevoelens deur aggressiewe, melankoliese dinge vanuit verskeie oorde.

Heidevolk met mitiese-metaal uit Gelderland:



 
Die Antwoord se nuwe snit, "Pitbull Terrier" se musiekvideo is frieken friekie!




Uit Japan, Miyavi:




Kwaai K.O.B.U.S. sing oor hongerte:




En ten laaste, 'n Charles Bukowski gedig:


No comments: