Sunday 3 June 2012

Ek dink ek mis die plaas

Sommer net rowwe sketse wat ek nou net in 'n koffiewinkel gemaak net. Duidelik is daar 'n plaastema en vermoedelik het my onderbewuste 'n verlange na 'n plek wat eens op 'n tyd baie ver hier vandaan bestaan het.


Published with Blogger-droid v2.0.4

No comments: