Pages

Wednesday 10 March 2010

March Snow II

4 comments:

  1. Ons het selfs in Geoje-do baie sneeu gehad, wat ongewoon is. Dit sneeu nie eintlik hier nie en dan is dit nog in die middel van Maart ook!

    ReplyDelete
  2. My departementshoof het vanoggend 'n ou Koreanse digter aangehaal wat geskryf het oor die dik sneeu in Maart. Hy noem dat hy kon nooit daardie gedag opreg waardeur nie -- tot nou.

    Die sneeu is inderdaad liries mooi -- ek voel sommer self geïnspireer tot poësie, as ek net nie so moeg was nie.

    ReplyDelete
  3. Haha! Ja, my vriend, en as jy nou wel tot die daad sou oorgaan, stuur tog maar die gedig(te) vir my sodat ek eers jou spelling vir jou kan regmaak! Mooi bly en geniet die wonder van die natuur.

    ReplyDelete
  4. Meeste sneeu wat ek in Gyeongju gesien het in 3 jaar. Baie vreemd, maar ten minste sorg dit vir mooi foto's! 'n Bibberende verjaardag vir jou.

    ReplyDelete