tag:blogger.com,1999:blog-8735505480920212951.post9146116072637754456..comments2023-11-11T12:15:22.723+02:00Comments on skryfblok: ’n Liedjie vir katliefhebbersSkryfblokhttp://www.blogger.com/profile/00329458286217107784noreply@blogger.comBlogger2125tag:blogger.com,1999:blog-8735505480920212951.post-10669137921409228052009-12-09T17:14:45.665+02:002009-12-09T17:14:45.665+02:00Liewe BiB,
Met die lees van jou blog kan ek heel...Liewe BiB,

Met die lees van jou blog kan ek heeltemal insin dat jy 'n katmens is. Soos ek sê, katmense ken mekaar uit.

Ek vermoed dat jy gril ook vir die "beslobberendlief"-gedagte! Ek kry skoon hoendervleis as ek nou daaraan dink.Skryfblokhttps://www.blogger.com/profile/00329458286217107784noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-8735505480920212951.post-70839324807798654102009-12-09T17:06:04.099+02:002009-12-09T17:06:04.099+02:00Ek is ook 'n katmens en ek vind jou opsomming ...Ek is ook 'n katmens en ek vind jou opsomming in hierdie inskrywing baie raak! :)

"Sekerlik die aspek van ’n kat waarvan katmense die meeste hou is dat katte nie so afhanklik, en irriterend onvoorwaardelik lojaal en beslobberendlief vir sy eienaar is soos ’n hond nie."Anonymousnoreply@blogger.com