tag:blogger.com,1999:blog-8735505480920212951.post1016477799288866531..comments2023-11-11T12:15:22.723+02:00Comments on skryfblok: My knorrige Koreaanse kollegaSkryfblokhttp://www.blogger.com/profile/00329458286217107784noreply@blogger.comBlogger2125tag:blogger.com,1999:blog-8735505480920212951.post-65446954862959125602011-12-01T17:14:31.275+02:002011-12-01T17:14:31.275+02:00Ja hy is ouer as ek, maar hy is jonger as die drie...Ja hy is ouer as ek, maar hy is jonger as die drie ander senior professore, wat geensins sulke verwagtinge van my het nie.<br /><br />Omdat ek redelik jonk lyk is dit nie altyd 'n goeie ding nie, vind ek veral met my studente. Ek moet altyd 'n punt daarvan maak om duidelik grense te stel.Skryfblokhttps://www.blogger.com/profile/00329458286217107784noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-8735505480920212951.post-24620501447136058502011-12-01T10:59:56.998+02:002011-12-01T10:59:56.998+02:00Is ek reg as ek aanneem die knorrige kollega is ou...Is ek reg as ek aanneem die knorrige kollega is ouer as jy, afgesien van julle posisies in die departement? Jy weet mos hoe voel die Koreane oor ouderdom.<br />In daardie opsig is ek gelukkig. Ek word dikwels in die skool baie respek getoon ivm ander GET's, net omdat ek ouer is.BoerinBallingskaphttps://www.blogger.com/profile/10173204716209804185noreply@blogger.com