Monday 8 October 2012

Andong

Ek was die naweek wat verby was bietjie weg op 'n toer na Andong, 'n stad en area in Korea bekend vir baie historiese artefakte en gebruike wat behoudend gebly het vanaf die Joseon Dinastie. Hier is 'n klompie fotos.











1 comment:

BoerinBallingskap said...

Andong is 'n baie spesiale plek en jou foto's gee dit ook so oor.