Wednesday 26 September 2012

Ek hou van die kat

Image Source

In 'n e-pos skryf ek vir 'n skoolvriend die volgende:

"Ek is in 'n eksperimentele langafstandsverhouding. Ek kyk nog die kat uit die boom uit. Ek hou van die kat; dis die boom wat die probleem is."

No comments: