Monday, 30 April 2012

Cherry Blossoms








2 comments:

Nikita said...

Dis 'n groot gesukkel om hier kommentaar te los - se maar net :)
URL sal soveel makliker wees as google-account ens.Ek het amper besluit om niks te se nie, maar nou gaan ek deurdruk! Die bloeisels is pragtig, maar lyk nes soos perskebloeisels ook!

Skryfblok said...

Ja dit lyk nogals na perske- of appelkoosbloeisels.

Ek's jammer die kommentaarfunksie is so moeilik. Dis maar deel van Google se poging om spam te verminder.

Ek waardeur jou deursettingsvermoë; dankie Nikita!