Wednesday 5 October 2011

Modern Hanboks @ 2011 Gangnam Fashion Festival


I saw this beautiful collection of modern female hanboks (traditional Korean dress) at the 2011 Gangnam Fashion Festival on Monday.
















2 comments:

BoerinBallingskap said...

Ek moet erken dat die tradisionele hanbok, behalwe miskien vir die materiaal en kleure, nie vir my vreeslik mooi is nie. Ek dink nie dis baie vleiend vir die vroulike figuur nie. Hierdie moderne interpretasies is egter vir my baie mooier.

Skryfblok said...

Ek het net nou die dag by iemand geteem oor die hanbokke wat vir my begin vervelig raak; maar toe sien ek die modeparade en lieflike hanbokke. Ek hou veral van die met die ooprugsnitte. Tradisioneel was so 'n ooprug mos erg ongehoord, maar 'n mooi aandrok wat 'n vrou se rug beklemtoon is soms darem maar 'n lieflike gesig, soos ook die geval met van hierdie hanbokke.