Tuesday 28 June 2011

Hoe sê jy "ek lief jou" in Afrikaans?

Ooit gewonder wat's die verskil tussen "Ek het jou lief" en "Ek is lief vir jou"? Ek het bietjie hieroor besin en 'n kort essay op Ingelegde Lywe daaroor geskryf. Hier is my slotsom:

Met “Ek het jou lief” is liefde in ons besit; 'n intense gevoel in die hier-en-nou. Met “Ek is lief vir jou” verander ek in liefde en vind my vervulling in jou.
Lees gerus die kort essay hier.

3 comments:

OO said...

Al ooit J.C Steyn se "Die grammatika van liefhê" gelees?
Dis pragtig.
Toe ek hierdie blog lees het ek dadelik aan dit gedink - tog ek deel net.

Skryfblok said...

Nee ek het nie. Dit klink baie interesant; sal dit graag wil lees! Dankie dat jy my daarvan vertel het.

OO said...

Google dit ;)