Sunday 9 January 2011

Flippen goeie Koreaanse rock!



Het sopas op hierdie song (bo) van die Koreaanse groep Guckkasten (국카스텐) afgekom. Goeie oorryp piesangs, dis goed! Ek moet vir my hulle album in die hande kry. Miskien as ek tyd het more voor ek die bus neem lughawe toe kan ek in 'n musiek winkel 'n draai maak. Hier (onder) is nog een.

No comments: