Friday 23 April 2010

Lente bloeisels / Cherry Blossoms

5 comments:

Verdant said...

Baie pragtig!

Skryfblok said...

Dankie Verdant, ja dit is baie mooi. Alhoewel ek gek is oor Korea se herfsseisoen, is ek ook lief vir die lente. Ek is gaande oor al die mooi bloeisels en aangename aromas in die lente. Veral waar ek werk doen die universiteit baie moeite met die terrein. Oral is pragtige blomme; selfs tulpe by die honderde.

Verdant said...

Whoops! Ja, baie mooi :). Dankie vir die korreksie.

BoerinBallingskap said...

Julle beleef 'n vertraagde lente daar noord. ;)
Hierdie in die suide is die bloeisels reeds iets van die verlede en die bloeiselblare le soos konfetti in die strate en op sypaadjies.

Skryfblok said...

In die herfs is dit weer andersom. As ons die mooi herfskleure mis aan die einde van herfs dan van jy eenvoudig die treine suide toe!

Die laaste paar dae was dit vir die eerste keer regtig lekker aangename weer, maar dit blyk more is dit weer koel en moontlik reënerig.