Tuesday 8 December 2009

Estetiese argitektuur en ander toertjies

Aanvanklik het ek nie veel belang gestel in argitektuur nie. Toe ek my honneursgraad in Engels gedoen het en ek 'n vak uit die Kunsgeskiedeniskurrikulum kon kies was Argitektuur een van die opsie. Wel, dit was geensins 'n opsie vir my nie. Ek het glad nie daarin belang gestel nie. Ek het eerder Drie-dimensionele objekte (Postmoderne beeldhoukuns) gekies. Maar hoe meer die jare aanstap, hoe groter raak my belangstelling in argitektuur. Onder is paar oulike fasades en interesante wolkekrabbertorings wat my aandag getrek het... wat enige een se aandag sal trek.

Staab Argitekte se FLARE-fasade in Berlyn



Ned Kahn's Technorama-fasade in Switserland:



Mader Stublić Wiermann se Uniqa-toring in Vienna:



Jacques Ferrier se konsepsiële Hipergroen-toring ("Hypergreen"):



Die Roterendetoring gekontrakteer vir Dubai; David Fisher se "Dynamic Architecture":

No comments: