Tuesday 6 October 2009

Drakensbergs

My brother sent me the link to this video about a hiking trail in the Drakensberg -- a mountain range in South Africa; making me ever so nostalgic. I've been to the Drakensberg far too few times in my life. Unfortunately the Drakensberg is not in my iteniry for when I'll be vising South Africa early next year.

5 comments:

SA Expats said...

Ek is skaam om te sê ek was nog nooit in Kwazulu Natal nie. Miskien volgende jaar...

Mary-Jane said...

Coming to visit?! I hope Potch is part of the itinerary...

Einstein's Brain said...

That's beautiful. I'd love to visit there.

Skryfblok said...

@SA Expats:

Natal is een van die mooiste plek in Suid-Afrika. Beslis my gunsteling provisinsie.

@MJ:

Potch is beslis op my besoeklys. Ek het te veel vriende en "familie" daar... en sien BAIE daarna uit om almal weer te sien. Kan jy glo dis al byna weer 'n jaar?!

Anonymous said...

Die Drakensberge is my LEWE!!! Ek was daar meer as EEN keer..ek was 15, toe was ek BO-OP Mount Aux Sources..met twee kettinglere opgeklim tot bo-op. Dit was FANTASTIES!!! Ons het by Witsieshoek begin...skooltrippie...dit sal ek NOOIT vergeet nie...ek het meer as een blogentry oor die Drakensberge..ek LIEF die berge...