Tuesday 25 November 2008

The Dairy Mail

The Dairy Mail het al weer die PICA-toekenning gekry as die beste besigheid-tot-besigheid-tydskrif in Suid-Afrika. The Dairy Mail wen nou al jare lank PICA-toekennings. Die grafiese ontwerper in my hou nogal daarvan dat iets soos 'n suiweltydskrif (van alle dinge!) so 'n hoë gehalte media produk kan lewer. Wys jou net wat 'n bietjie kreatiwiteit en professionaliteit kan verrig.

No comments: